Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 22 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Roelf Meyer sê Suid-Afrika moet sy boodskap korrek aan die VSA oordra
# Suid-Afrika se beplande beperkings op kripto-bates kan transaksies ter waarde van miljarde raak
# En krieket: Die Protea-afrigter is vol vertroue dat Rabada gereed sal wees vir die toetsreeks teen Australië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………