Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 14 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Fikile Mbalula bevraagteken Andile Lungisa se hofsaak teen die ANC
# ‘n Taakspan sal ‘n moontlike verband tussen die moorde op vier vroue in Kemptonpark ondersoek
# En Trump vra Zelensky om aanvalle op Russiese dieselraffinaderye te staak
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………