Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 30 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Solidariteitsbeweging sê die regering het nie die politieke wil nie
# Die DA vra vir spoedige dissiplinêre optrede teen die Tembisa-amptenare
# Uitspraak in die vuurwapensaak teen Malema en Snyman sal vandag voortgaan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………