Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 3 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Arbeid is bekommerd oor werkverliese by ArcelorMittal en ander firmas
# 121 dossiere oor politieke moorde in KZN is aan die Madlanga-kommissie oorhandig
# En Rugby: Kolbe sê vorige oorwinnings oor die All Blacks gaan nie Saterdag tel nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………