Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 9 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Solidariteit vertel die Europese Parlement rassebeleid dryf Afrikaners die land uit
# Die regering versterk sy wetstoepassingvermoë teen migrasie-oortredings
# En Israel sluit die Britse konsulaat in Jerusalem
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………