Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 12 Augustus 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# John Steenhuisen sê die ANC se besluit om die RNE te vergroot, is teenproduktief
# Vervaardigingsproduksie het met twee present gestyg in Junie
# En die Europese Parlement sê geen vrede kan onderhandel word sonder Oekraïne nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………