Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 5 Augustus 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê dit was die regte besluit om die regering van nasionale eenheid te stig
# Die Israelse regering stem om die land se Prokureur-generaal af te dank
# En rugby: Die Junior Springbok-ster Batho Hlekani sal volgende jaar vir die Leeus uitdraf
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………