Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 4 Augustus 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die SAKP-hoofsekretaris lewer ‘n kritiese beoordeling oor die ANC
# Die Gautengse premier Panyaza Lesufi verskuif sy departementshoofde
# En motorsport: Norris behaal ‘n welverdiende oorwinning in die Hongaarse Grand Prix
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………