Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 23 Julie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa stel die raadslede van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap aan
# Die Parlement sal vandag oor die Begrotingswetsontwerp stem
# En sokker: Nigerië steek ‘n stokkie voor Banyana Banyana se hoop om haar Wafcon-titel te verdedig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………