Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 10 Junie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Parlement sê die finansiële- en bestuurskrisis in munisipaliteite verdiep
# AfriForum kritiseer die SABC vir swak beplanning met die verandering van Afrikaanse nuustye
# En NAVO benodig ‘n 400-persent toename in lug- en missielverdediging
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………