Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 5 Junie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa bring hulde aan die jazz-promotor Rashid Lombard
# Sakevertroue daal te midde van handelsspanning en plaaslike uitdagings
# En krieket: Kagiso Rabada is geskors omdat hy positief getoets het vir kokaïen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………