Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 29 Mei 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die nuwe nasionale loterylisensie-operateur moes lankal aangekondig word
# Cosatu vra die Reserwebank om die terugkoopkoers te verlaag te midde van werkers se skuldkrisis
# En ‘n VN-ondersoek sê Rusland het ‘misdade teen die mensdom’ gepleeg met hommeltuigaanvalle
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………