Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 28 Mei 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Macpherson stel ‘n projek bekend om munisipale infrastruktuur te verbeter
# Eskom het planne om sy afhanklikheid van regeringsondersteuning te verminder
# En krieket: Wolvaardt sluit vir nog twee jaar by die Adelaide Strikers aan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………