Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 31 Augustus 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die SAKP is gereed vir die verkiesing met meer as 4 000 benoemde kandidate
# Funza Lushaka-beursbetalings is aan ses universiteite gedoen
# En rugby: Suid-Afrikaanse rugby treur na die dood van Springbok-legende Joggie Jansen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………