BULLETIN 8 Mei 06:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF kritiseer Brittanje oor Malema se visumweiering # President Ramaphosa sê minister Godongwana se begroting sal anders wees # En Afrikaans vier 100 jaar as amptelike taal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………