Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 29 April 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Julius Malema sê die EFF sal enige mosie van wantroue teen president Ramaphosa ondersteun
# Die Parlement sê Suid-Afrika moet hom nie vereenselwig met lande wat nie sy nasionale belange dien nie
# En president Putin kondig ‘n driedaagse wapenstilstand aan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………