Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 22 April 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Aartsbiskop Makgoba sê Pous Franciskus was ‘n kampvegter vir die armes
# Die SAKP veroordeel die aanval op adjunkpresident Mashatile
# En die DA eis ‘n dringende ondersoek na die brand by die Tembisa-hospitaal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………