Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 31 Maart 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê ras is nie belangrik in die keuse van ‘n ambassadeur in die VSA nie
# ActionSA sê landsburgers kan nie betaal vir die wanbestuur van die regering van nasionale eenheid nie
# En kenners voorspel die dodetal in die Mianmar-aardbewing tot meer as 10-duisend styg
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………