Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 6 Maart 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ouditeur-generaal ondersoek die MK-party se klagtes oor die uitstel van die begroting
# Die EFF beskuldig minister Mchunu dat hy Ramaphosa beskerm
# En die VSA onderbreek die deel van intelligensie met Oekraïne
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………