BULLETIN 24 Februarie 06:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Beurtkrag word afgeskaal tot fase vier # Die DA kritiseer Suid-Afrika se oormatige afhanklikheid van Eskom # En Suid-Afrika maak vordering om van die gryslys af te kom
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………