Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 5 Februarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Wêreldbank sê Suid-Afrika se onderwysstelsel word deur swakgehalte-onderrig geraak
# Solidariteit waarsku SA kan nie bekostig om AGOA-voordele te verloor nie [KLANK]
# En Sirië se tussentydse president vra dat Amerikaanse sanksies opgehef word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………