Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 23 Januarie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Parlement verwelkom die ondersoek na ‘n tender by die Onafhanklike Ontwikkelingstrust
# Die polisie werk saam met Interpol om kubermisdaad te bekamp
# En Trevor Noah gaan die Grammys vir die vyfde agtereenvolgende keer die aanbied
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………