Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 29 November 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê Suid-Afrika sal hom beywer vir billike handel, skuldverligting en klimaatbefondsing by die G20
# Die DA dien ‘n PAIA-aansoek in oor die minister van Justisie se VBS-verslag
# En rugby: Die Haaie kies die sterkste moontlike span om die Stormers te klop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………