Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 7 November 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Kamala Harris vra haar ondersteuners om die uitslae te aanvaar
# Meer as 100 Kathlehong-leerders land in die hospital nadat hulle stampmielies geëet het
# En rugby: André Esterhuizen sê die wedstryd teen Skotland gaan nie kinderspeletjies wees nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………