Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 1 November 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Paul Mashatile sê die regering werk saam met die Ontwikkelingsbank om sukkelende munisipaliteite te help
# Helen Zille sluit aan by die multilaterale poging om die dispuut oor die BELA-wet op te los
# En krieket: Die Proteas is op koers om die eerste Wêreldtoetskampioenskap-eindstryd te haal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………