Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 28 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die ANC is vasbeslote om takke te stig wat nie gekaap is nie
# Tshwane ervaar buitensporige hoë waterverbruik
# En Rusland se rentekoers is nou op sy hoogste vlak sedert 2003
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………