Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 7 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA wil hê president Ramaphosa moet sê wat hy oor minister Simelane se VBS-lening geweet het
# Die polisie arresteer ‘n 14de beweerde dwelmmuil by OR Tambo
# En Israel ontken ‘n Hizbollah-leier het ingestem tot ’n skietstilstand voor sy sluipmoord
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………