Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 30 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# COPE wil dit moeilik maak vir lede met regsprobleme om in die Parlement te dien
# DENOSA is bekommerd oor die uittog van geskoolde gesondheidswerkers
# En krieket: Ierland vier hul eerste T20 oorwinning oor Suid-Afrika
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………