BULLETIN 29 Augustus 06:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van justisie is bereid om vrae te beantwoord # Meer as 300 staatsgeboue is gekaap # En atletiek: Bayanda Walaza is die Wêreld O-20 100m-kampioen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………