Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 11 November 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die jongste werkloosheidsyfer maak bestendige plaaslike regering meer dringend
# Chery en Omoda roep meer as 23-duisend voertuie terug weens veiligheidskwessies
# En swem: Tatjana Smith gaan voortaan onder die Nederlandse vlag deelneem
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………