Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 3 Julie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Daar is goeie nuus vir motoriste met brandstofpryse wat daal
# Die DA in Gauteng misluk om ‘n ooreenkoms met die ANC te bereik
# En ‘n voormalige Suid-Afrikaanse polisiebeampte, Peter Fouché sterf as ‘n Oekraïnse soldaat
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………