Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 28 Junie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Gayton McKenzie beskryf Ramaphosa se brief as ‘n beleefde maar ferm verwerping van die DA se planne
# Volgens die jongste data van Statistieke SA doen minder sakeondernemings aansoek om likwidasie
# En dis Indië teen Suid-Afrika in die T20-einstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………