BULLETIN 21 Junie 05:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus word die sewende party wat by die regering van nasionale eenheid aansluit # COSATU eis dat die DA Renaldo Gouws skors # En, die akteur Donald Sutherland sterf
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………