Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 8 Junie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê onwettige migrasie hou ‘n risiko in vir Suid-Afrika
# Donald Trump sê hy sal nie Iran se bates ontvries voordat ‘n vredesooreenkoms bereik is nie
# En rugby: Die Blitsbok sterspeler, Tristan Leyds, is gekroon as Sewesspeler van die Jaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………