Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 26 Mei 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa belowe 81,5-miljoen-rand in reaksie op die Ebola-uitbreking
# Boere vier ‘n hofoorwinning in die stryd teen bek-en-klouseer
# En Corruption Watch rig ‘n waarskuwing in hul nuwe jaarlikse korrupsieverslag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………