Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 11 Februarie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa bevestig sy steun vir ‘n diplomatieke oplossing vir die Rusland-Oekraïne-konflik
# Die Lughawemaatskappy het ‘n rekord feestyd gehad
# En rugby: ‘n Ervare Bok-vrouespan neem die naweek deel aan die sewestoernooi in Kenia
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………