Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 18 September 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Nomvula Mokonyane sê die ANC vra vir ‘n geïntegreerde benadering teen geslagsgeweld en vrouemoord
# ‘n Derde vrou wat langs die R-21 in Kemptonpark gevind is, is uitgeken
# En Mark Carney sê hy wil bande met die EU versterk vir groter onafhanklikheid
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………