Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 10 Oktober 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Shadrack Sibiya sê hy sal nie bedank te midde van ernstige bewerings nie
# Von der Leyen van die EU oorleef twee mosies van wantroue in die Parlement
# En krieket: Die Protea-vroue klop Indië om ‘n tweede oorwinning by die Wêreldbeker te verseker
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………