Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 28 Augustus 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ronald Lamola sê Suid-Afrika se G20-presidentskap betree ‘n kritieke fase
# Luitenant-generaal Mkhwanazi sê ‘n kommissie van ondersoek was nooit sy idee nie
# En twee kinders is doodgeskiet tydens ‘n Katolieke skoolmis in Minneapolis
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………