Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 27 Augustus 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC verwerp bewerings dat die nasionale dialoog partygedrewe is
# Die Parlement se Justisiekomitee is bekommerd oor die vertraging met die Madlanga-kommissie
# En Bester en Magudumana dien ‘n dringende hofaansoek in om die vrystelling van ‘n Netflix-dokumentêr te stop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………