Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 22 Augustus 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die SA-Japan-vennootskap is veerkragtig
# BOSA striem die binnegevegte in die regering van nasionale eenheid
# En die ATM kritiseer die Openbare Beskermer vir die vertraging van die Senzo Mchunu-ondersoek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………