Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 15 Augustus 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Presidensie sê die nasionale konvensie sal voortgaan
# Saftu onttrek uit die nasionale dialoog weens ‘n gebrek aan deursigtigheid
# En Rusland en Noord-Korea versterk hul bande op die vooraand van Putin se ontmoeting met Trump
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………