Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 9 September 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Geordin Hill-Lewis sê dringende ekonomiese hervormings is onvermydelik
# Suid-Afrika het geen planne vir ‘n algehele verbod op sosialemedia vir kinders onder 16 nie
# En Brittanje verbied invoere van Israelse nedersettings in die Wesoewer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………