Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 10 Julie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA gaan vandag strafregtelike klagtes teen minister Mchunu indien
# Rise Mzansi sê ‘n parlementêre ondersoek na die bewerings oor die polisie is nie genoeg nie
# En amptenare in Texas word gekritiseer oor hul hantering van die oorstromings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………