Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 8 Julie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Donald Trump stel ‘n 30-persent-tarief in op Suid-Afrikaanse uitvoere
# Die ANC verdedig die minister van Hoër Onderwys oor die SETA-geskil
# En krieket: Die Proteas is in ‘n oorheersende posisie in die 2de toets teen Zimbabwe
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………