Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 3 Julie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Nobuhle Nkabane verwerp oproepe vir haar bedanking as vrouehaat
# NUMSA kry die groenlig om te staak oor sy Gautrein-loongeskil
# En Denemarke gaan vroue vir militêre diens oproep
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………