Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 1 September 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die doel van die elektrisiteitshervorming is nie om Eskom te privatiseer nie
# Die dodetal in die Nepal-Tibet-oorstromings styg steeds
# En sokker: Die Argentynse legende Lionel Messi hang sy toks op
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………