Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 9 Mei 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Robert Prevost word verkies as die eerste Amerikaanse pous
# Die Presidensie betreur die dood van die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat
# En die vergiftiging van ‘n olifantkarkas laat vrek 123 bedreigde aasvoëls in die Krugerwildtuin
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………