Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 6 Maart 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# John Steenhuisen waarsku teen ‘n ekonomiese terugslag as AGOA verval
# Minister Mchunu sê hy sal nie die Phala Phala-verslag bekendmaak nie
# En krieket: Dit is Nieu-Seeland vs Indië in die Kampioenetrofee-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………