Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 21 Januarie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Trump sê ’n goue era het vir Amerika aangebreek
# Die ANC is bekommerd oor die moontlike likwidasie van Ithala-bank
# En ‘n vermeende stroper is in die Krugerwildtuin deur ’n seekoei gedood
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………